Zackie Mostert en die fantastiese fliek
ByPublisher Description
Zackie en Vincent is BAIE opgewonde! Hulle gunsteling-aksieheld maak ’n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel! Zackie en Vincent kan nie wag om vir ’n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag ’n rol in die fliek hê. Anton is die grootste BOELIE GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool – en hy kan KARATE doen! Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie ’n kans om ’n rol in die fliek te kry nie ...
Download the free Fable app

Stay organized
Keep track of what you’re reading, what you’ve finished, and what’s next.
Build a better TBR
Swipe, skip, and save with our smart list-building tool
Rate and review
Share your take with other readers with half stars, emojis, and tags
Curate your feed
Meet readers like you in the Fable For You feed, designed to build bookish communitiesNo Reviews
About Jaco Jacobs
<b>Jaco Jacobs</b> is die gewilde skrywer van talle bekroonde top-verkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners, soos <i>Suurlemoen!</i>, <i>’n Goeie dag vir boomklim</i>, <i>Moenie hierdie boek eet nie!</i> en <i>My ouma is ’n rock-ster</i>. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories. Van Jaco se boeke is al wêreldwyd in Engels gepubliseer, en ook in Nederlands, Italiaans, Spaans en Sloeweens vertaal. Onder Jaco se talle bekronings tel die Rapport/kykNET-prys, die Tienie Hollowaymedalje, die Alba Bouwerprys, die Elsabe Steenbergprys, die Scheepersprys, die MML-letterkundeprys en 34 ATKV-Kinderboektoekennings, en ’n SALA-prys sowel as ’n benoeming vir die beroemde Britse Carnegie-medalje. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy twee dogters, Mia en Emma, drie honde, ’n kat en ’n troetel-luislang.
Other books by Jaco Jacobs
Start a Book Club
Start a public or private book club with this book on the Fable app today!FAQ
Do I have to buy the ebook to participate in a book club?
Why can’t I buy the ebook on the app?
How is Fable’s reader different from Kindle?
Do you sell physical books too?
Are book clubs free to join on Fable?
How do I start a book club with this book on Fable?