Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee
ByPublisher Description
Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee is ’n rusbankreis deur die wêreld vir die van ons wie se wanderlust nog nie tot uitbarsting gekom het nie. Dus, sit terug en kom kuier saam met Farnese, Libië, Haïti, die Midde-Ooste, Hongkong, Finland, Chili, Afghanistan, Irak, Papoea-Nieu-Guinee, Reni in Oekraïne, en nog baie ander vreemde plekke.
Download the free Fable app

Stay organized
Keep track of what you’re reading, what you’ve finished, and what’s next.
Build a better TBR
Swipe, skip, and save with our smart list-building tool
Rate and review
Share your take with other readers with half stars, emojis, and tags
Curate your feed
Meet readers like you in the Fable For You feed, designed to build bookish communitiesNo Reviews
About Ilse Salzwedel
Ilse Salzwedel is een van die bedrywigste joernaliste in Afrikaans. Haar werk het al in feitlik elke Afrikaanse tydskrif en koerant verskyn, en die lys van onderwerpe waaroor sy al geskryf het is indrukwekkend. Sy spog onder meer met ’n ATKV - Veertjie (27) vir die beste tydskrifartikel in Afrikaans, en ’n PICA (28) vir die beste tydskrifartikel (gekies uit Afrikaanse en Engelse tydskrifte). Sy was ook ’n finalis in die eerste Discovery-toekennings vir gesondheidsjoernalistiek in 29, en mede-ontvanger van die 29 Eli Lilly-toekenning.
Other books by Ilse Salzwedel
Start a Book Club
Start a public or private book club with this book on the Fable app today!FAQ
Do I have to buy the ebook to participate in a book club?
Why can’t I buy the ebook on the app?
How is Fable’s reader different from Kindle?
Do you sell physical books too?
Are book clubs free to join on Fable?
How do I start a book club with this book on Fable?