Dwaalstories
ByPublisher Description
Die bekoring van Eugène Marais se eenvoudige dwaalstories is tydloos. Daar kan geen leser wees wat nie betower word deur die eerste woorde van Krom Joggom Konterdans se “lied van die reën” nie:
Eers oor die bergtop loer sy skelm, En haar oë is skaam; En sy lag saggies. En van ver af wink sy met die een hand. Marais was een van die eerste Afrikaanse skrywyers wat inheemse verhale in die oorspronklike Boesman-Afrikaanse dialek neergepen het. Sy vier “Dwaalstories” is die eerste keer in 1921 gepubliseer.
Download the free Fable app

Stay organized
Keep track of what you’re reading, what you’ve finished, and what’s next.
Build a better TBR
Swipe, skip, and save with our smart list-building tool
Rate and review
Share your take with other readers with half stars, emojis, and tags
Curate your feed
Meet readers like you in the Fable For You feed, designed to build bookish communitiesNo Reviews
About Eugène N. Marais
Eugène Nielen Marais is op 9 Januarie 1871 in Pretoria gebore. Hy het nie net as skrywer bekendheid verwerf nie, maar ook as joernalis, prokureur en wetenskaplike. Hy het na skool by die koerant, Land en Volk, gaan werk, en was op 19-jarige ouderdom reeds die redakteur. Hy het daarna regte in Londen studeer en met die uitbreek van die Anglo Boere-oorlog het hy via Oos-Afrika na Suid-Afrika probeer teruggekeer. Hy het egter malaria opgedoen en het eers na die einde van die oorlog weer Pretoria teruggekeer. Hy het in 1905 in die Waterberg-gebied gaan woon en later is sy studies oor diere, soos bobbejane (The Soul of the Ape) en termiete (Die siel van die mier) gepubliseer. Een van sy bekendste gedigte, “Winternag”, is in 1905 gepubliseer en dit word steeds as een van die belangrikste gedigte in Afrikaanse beskou. Van sy ander bekende gedigte sluit in “Mabalel”, “Skoppensboer” en “Diep Rivier”. Een van sy ander bekende werke is Dwaalstories wat in 1927 verskyn het. Eugène was aan morfien verslaaf en hy sterf op 29 Maart 1936 op die plaas Pelindaba (van sy goeie vriend Gustav S Preller) nadat hy homself geskiet het.
Other books by Eugène N. Marais
Start a Book Club
Start a public or private book club with this book on the Fable app today!FAQ
Do I have to buy the ebook to participate in a book club?
Why can’t I buy the ebook on the app?
How is Fable’s reader different from Kindle?
Do you sell physical books too?
Are book clubs free to join on Fable?
How do I start a book club with this book on Fable?