Jeff Kinney avatar

Jeff Kinney

Bio

Jeff Kinney is USA Today, New York Times en Wall Street Journal se #1 topverkoperskrywer van die Wimpy Kid-reeks en het ses keer die Nickelodeon “Kids’ Choice Award for Favorite Book” verwerf. Oorvöl duk, Boek 17, is in November 2022 uitgegee en was in ’n kits ’n wêreldwye #1 topverkoper. Jeff is benoem as een van die tydskrif Time se 100 Mees Invloedryke Mense in die Wêreld en is een van die 10 topverkoperskrywers nog. Hy is ook die skepper van Poptropica, wat as een van Time se 50 Beste Webwerwe bekroon is. Hy het naby die Washington, D.C., omgewing grootgeword en in 1995 na New England verhuis. Jeff woon saam met sy vrou en twee seuns in Massachusetts, waar hulle ’n boekwinkel, An Unlikely Story, besit.

Jeff Kinney Books

Dagboek van ’n Wimpy Kid #20: Pretploert book cover

Dagboek van ’n Wimpy Kid #20: Pretploert

Jeff Kinney
Dagboek van ’n Wimpy Kid #18: Leëkoppie book cover

Dagboek van ’n Wimpy Kid #18: Leëkoppie

Jeff Kinney
Guys Read: Unaccompanied Minors book cover

Guys Read: Unaccompanied Minors

Jeff Kinney
Notification Icon